Bed en ontbyt in Afrika – Adele Reynders

'n Korter liefdesverhaal wat wys dat as die liefde jou vat, dit nie sommer weer los nie. Dit wys ook dat die gras nie altyd groener is aan die anderkant van die draad nie. En as Afrika eers in jou bloed is... Maar wie is ek nou om die storie vooruit te loop? Lees gerus… Continue reading Bed en ontbyt in Afrika – Adele Reynders

Advertisements

Is jy ‘n ware Eentrepreneur of moet jy nog daar kom? – Adele Reynders

Eie besigheid? Maak jy iets en hoop om daarmee 'n inkomste te genereer? Lewer jy 'n diens? Besit jy 'n winkel of restourant? Werk jy as vryskut bemarker? Skryf jy boeke en artikels? Dokter, veearts, prokureur? Al gewonder of jy aan die profiel van ‘n ware Eentrepreneur voldoen? Dink jy dit is ‘n spelfout? Eentrepreneur?… Continue reading Is jy ‘n ware Eentrepreneur of moet jy nog daar kom? – Adele Reynders

Ek en Edna en ons miljoen dollar stokperdjie besigheid! – Adele Reynders

Adele Reynders en Edna Blignaut. Ons biljoenrand POTTERY stokperdjie bedryf! Agtergrond: Ek kan ongelukkig nie soos die meeste ander mense sê dat ek nog my hele lewe geweet het dat ek eendag gaan stories skryf nie. Was baie lief vir opstelle skryf en stories maak, maar dit was nie my eerste liefde nie. Ek het… Continue reading Ek en Edna en ons miljoen dollar stokperdjie besigheid! – Adele Reynders

Clarissa Clairvoyant kort 5: Aasvoels – Adele Reynders

Clarissa Clairvoyant 5: Aasvoëls – Adele Reynders Dit moet ‘n baie uitsonderlike geval wees, as Pa haar vra om hom by die hospital te ontmoet. Clarissa se pa wag vir haar in die parkeerarea. Hy pluk die deur van haar kar oop nog voor dit heeltemal tot stilstand kom. “Oom Hennie is ‘n jarelange pasiënt… Continue reading Clarissa Clairvoyant kort 5: Aasvoels – Adele Reynders